Doodloop Straat

In die donker van my lewe
In die diepte van die nag
Silwer maan
Geluk verbode
Hier, aleen
In doodloop straat
Bloed bevlekte mure
Kinders wat gil in pyn
Smart en lyding
Die lig het mos verkwyne
Gee my net my lewe
Gee my nog 'n kaans
Al wat ek so rerig soek
Is n hart
Hier in doodloop straat